Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte
Lid vir 2 jaar 5 maande 1 dag 5 ure 46 minute
Geniet hierdie werk.

Jaco De Villiers se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 74
Totale kere gelees : 21,079
Totale kommentaar : 826
Aantal mense wat die bydraer volg : 32
Geen nuwe bydraes deur Jaco De Villiers

Woes-Nuus
Gedigte

deur Elzabe Young Heyns
'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.