Jaco van Deventer se profielblad

Jaco van Deventer

Inligting oor Jaco van Deventer

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 8 jaar 9 maande 1 week 1 dag 21 ure


Ek hou nog altyd van skryf en my een gedig "Onthou jy" het ek byvoorbeeld in Standerd 7 geskryf. Die gedigte "Stop" en "Ek, die gelukkige een"  was weer as agtienjarige tydens my dienspligjare ( Angola) geskryf, daarom dan ook die spesifieke inhoud. Meer onlangse gedigte is "In Sonskyn en Reën, Fotos en 'n Nuwe Reis" en dan is ek ook lief om oor my twee dogters te skryf.

Ek is 'n sielkundige berader en het by Tukkies studeer.

Ek het my eerste gedigvoorlesing op 9 Oktober 2009, genaamd Jabbokdrif gehad. Die aand het bestaan uit die voorlesing en die sing van getoonsette gedigte van my.




© Kopiereg:- J F van Deventer| Alle regte voorbehou.  Geen gedeelte van my geskrewe werk mag gereproduseer word op enige manier hetsy meganies of elektronies, insluitende fotokopieëring, mikroverfilming of enige ander stelsel vir inligtingsbewaring, sonder my skrikftelike toestemming nie.





Jaco van Deventer se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 68
Totale kommentaar : 137
Aantal mense wat die bydraer volg : 9

Geen nuwe bydraes deur Jaco van Deventer

 

Skat van die Seerower

deur Rachelle du Bois

Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar