Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte
Lid vir 1 jaar 5 maande 2 dae 9 ure 54 minute
Ek is 'n jong skrywer wat meestal skryf oor eie belewenis of dit wat ek sien.
Ek is gebore in Gauteng en het my lewe lank saam my ouers rond getrek van een dorp na die ander agv my pa se werk. Ek is ook besig met 'n boek wat ek beplan om in die volgende jaar klaar te maak. As jy van my werk hou is jy meer as welkom om my te laat weet, en kommentaar is ALTYD welkom.

Jacques de Beer se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 12
Totale kere gelees : 1,585
Totale kommentaar : 11
Geen nuwe bydraes deur Jacques de Beer

Gedigte
Rubrieke
Woes-Nuus
Resensies

deur Vesting
Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561