Jadah se profielblad

Jadah

Inligting oor Jadah

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 11 jaar 10 maande 2 weke 2 dae 20 ure


Ek is eerstens 'n vrou vir my man en 'n ma vir my drie kleingoed.
Buiten die Here, is hulle my hele lewe.
Ek skryf eintlik musiek (dit doen ek goed), maar ek reken as ek 'n lied kan skryf, kan ek seker dig ook?
Ek probeer maar.....eintlik probeer ek baie dinge: - teken, skilder en fotografie.

Ek weet dat ek vir nog beter dinge bestem is en ek streef daarna deur God se genadige hulp.

My grootste begeerte is om met meer wysheid geseën te wees.



Jadah se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 7
Totale kommentaar : 10
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Jadah

     

    KOPERMAAN tot SPIKKELPELIKAAN

    deur Viooltjie

    Hierdie bundel bevat 80 oorspronklike gedigte wat vir enige leser toeganklik sal wees. Dit is gedigte waarmee mense kan identifiseer. Dit sal jou nie onaangeraak laat nie. Natuur, omgewing en bloot net ménswees kom baie sterk hierin na vore.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar