JakG se profielblad

JakG

Inligting oor JakG

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 13 jaar 9 maande 6 dae 3 ure


Ek is baie lief vir Afrikaans en lief vir skryf. Het net eers hier op veertig besef ek wil dit eintlik voltyds doen. Ek is besig met 'n roman, eerste poging, maar my tyd is beperk en die inspirasie sukkel ook maar baie. Ek dig ook wannneer die inspirasie my beetpak.

Op die stadium werk ek nog in onse Staatsdiens, maar hoop om iewers 'n "break" te kry en dan heeltyds te kan doen waarvoor ek lief is, skryf !



JakG se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 6

Geen nuwe bydraes deur JakG

     

    Treë na Innerlike Genesing

    deur Leonard John Holmes

    Hoe werk mens deur die verlies van ’n geliefde? Hoe hanteer jy die depressie, haat en selfverwyte op ’n jong ouderdom? Hoe vind jy God as jy Hom nog nooit persoonlik geken het nie?



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar