Jan Konterdans se profielblad

Jan Konterdans

Inligting oor Jan Konterdans

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 13 jaar 10 maande 3 weke 6 dae 8 ure


Ek lees nou nog so nou en dan D.J.Opperman se Senior Verseboek ,wat ek seker in 1989 op skool gesteel het kan nie meer so lekker onthou hoe ek dit "gekry" het nie,so randomly soos die bybel...

14jare lank probeer ek vir die europese mense verduidelik hoe ek afrikaans sprekend groot geword het ..of hoe sê mens...dan tune hulle my "but I thought that's only for the whites"...

Snaaks hoe ons dinge kan katogoreer en misinterpreteer...tot die chain van jou breins afval....of bietjie losser raak...Daar was 'n tyd toe ek van afrikaans wou vergeet...en het probeer om dit uit my system te kry...maar bogger ek laaiks die taal...die's die taal wat my oupa gepraat het ...en ja ek kan jakkals sê ;-)

Ek besef hoe moeilik dit moes wees vir 'n ou soos adam small om homself te wees....tydens die groot mentale onderdrukking in ons land...toe ons almal nog so styf en stirvy was...ek weet nie of dit gedigte is wat ek hier tik nie ...maar dis meestal dinge wat ek ervaar het of nog beleef of hoe sê mens...jammer vir al die tik voute maar meeste van my meester werke is "freestyle" ek steel 'n minute by die werk en tik
my medulla leeg...

O ja ek speel al 23jaar kitaar en nogals goed ook as ek my eie stert moet prys...so miskien is ek 'n "kunstenaar"...

Jan Konterdans het op die ouderdom van 9 begin nonsens wat hy deesdae gedigte noem begin skryf....hy praat nie meer so baie afrikaans nie omdat hy al 14jaar weg van sy huis waar sy hart is af is...die verlange aan hoe dinge eens was ....en miskien bietjie verveeldheid dwing hom soms na internetse virtual realiteit as toevlug...



VOLLEDIG CHRISTEN, VOLLEDIG MéNS

deur Johann P. Boshoff

"We need to rediscover ourselves as full human beings and discover that it is precisely as full human beings that God wants us to come to him. His salvation, his love, his mercy are designed for full human beings, not for theological or religious creatures who have stifled their humanity or repressed their deepest emotions. We ought to be fully human and unashamed of our humanity ... as we approach the God who made us that way and is waiting for us to come to him in that way. Jesus himself approached God in that way and communicated with his whole heart in prayer to the Father. (Hebrews 4:15-16 and 5:7) The Spirit is imparting to our heart the faith and desire to approach God." ■ Ralph Martin in Hungry for God (1974)



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar