Jan Venter se profielblad

Jan Venter

Inligting oor Jan Venter

Bydrae-kategorie: Kortverhale

Lid vir 13 jaar 9 maande 3 weke 6 dae 4 ure


Ek is Jan Venter, gebore in Krugersdorp, in al die Provinsies skool gegaan (behalwe natuurlik die Vrystaat!). Ek is ‘n oud-Monnas. Het op die myn gewerk; altyd gesê dat my ma twee seuns gehad het – die een leef nog en die ander werk op die myn. Tans is ek afgetree (en te kort bevind!) en ek en my beste lewe heerlik hier in Warmbad (of is dit nou Bela Bela?). Ek is amper 75 jaar oud en my stokperdjie is fotografie. Danksy my jongste seun het ek ‘n baie maklike e-pos adres – jan@venter.co.za.



Jan Venter se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 5
Totale kommentaar : 2
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Geen nuwe bydraes deur Jan Venter

     

    DIE HIV MOORD

    deur neels claasen

    n Speurverhaal waarin moderne tegnologie n groot rol speel



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar