Jan J van Staden se profielblad

Jan J van Staden

Inligting oor Jan J van Staden

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 9 jaar 3 maande 6 dae 1 uur


Hey da! Ek hou van die mondvol taal van ons en is trots om Afrikaans te wees! Elke dag val ons, leer ons en word wyser. So verwoord ons maar die ervaringe en inspirasie. Ek is 'n jong man en het nog baie om te leer. Ons moet 'n verskil maak in die lewe. Ons is geskape deur 'n kreatiewe God en na Sy beeld! Ons verskil begin by ons houding teenoor die lewe.

"You are the conductor of your own attitude! Nobody else can compose your thoughts for you"

"When you change the way you look at things, things change the way they look"

Die ontvang en lewer van kommentaar word altyd waardeer.

WOES groete! ©  



Jan J van Staden se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 125
Totale kommentaar : 593
Aantal mense wat die bydraer volg : 24

Geen nuwe bydraes deur Jan J van Staden

     

    Skat van die Seerower

    deur Rachelle du Bois

    Dit is die jaar 1845. Twee jong vroue is op 'n belangrike sending per skip van Frankryk af na Engeland op pad. Een het ’n kosbare skat in haar besit wat veilig in Engeland besorg moet word. Dis egter nie so maklik nie, want hul skip, Du Vent, word deur twee Franse edelmanne onderskep in ’n poging om te keer dat die skat in Engeland beland, want dit is die eiendom van die Le Veque-familie. Die mans is vasbeslote om dit terug te neem na Chateau le Veque in Nantes, Frankryk. Sal die pragtige dames die sending suksesvol voltooi ten spyte van ʼn storm op see, ontvoering, misverstande, bedreigings en allerhande ander ontberings en noue ontkomings? Of gaan die twee Fransmanne sorg dat die skat terug besorg word waar dit hoort?



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar