jankasternak se profielblad

jankasternak

Inligting oor jankasternak

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 13 jaar 3 maande 2 weke 4 dae 18 ure


Howzit---lekker om my werk met jou te deel . Hoop jy kry iets lekker uit dit. Meeste van my gedigte skryf ek vir myself, om n andwoord te kry, bevraagteken ek my hoogs gekene Self . Dan vloei dit gewoonlik, ander kere peuter en plae ek tot iets sinvol verskyn ---anyway ek's dankbaar vir die ''grace'' wat ek vind in poetry en probeer dit op n manier weergee en deel. Ek like om nie gebonde te wees aan enige vorm van gedigte nie en ander kere sal ek asperis so dogmaties digter wees as wat ek kan---ek like om die mens se diepste vrae te bespoor---en ek like om bietjie sinies te wees as dit pas( gewoonlik wanneer ek so voel )----bygelowigheid is een van my teikens aan gesien ek dink dat omtrent alles wat ons dink real is eentlik n bygeloof is---oo gona ja---ek like om te dig en skryf ek lag gewoonlik wanneer ek doen ---soos nou---maar dit is wat eensame aanhouding nou maar aan n ou doen . Anyway enjoy



jankasternak se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 38
Totale kommentaar : 44
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur jankasternak

     

    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar