Johannes de Swart se profielblad

Johannes de Swart

Inligting oor Johannes de Swart

Bydrae-kategorie:

Lid vir 3 jaar 8 maande 3 weke 2 dae 11 ure 44 minute


Toe ek in 78 matrikuleer en daarna gaan studeer het, was daar bitter min uitlaatkleppe vir kreatiewe Afrikaans. Daar was skaars kunstenaars wat ordentelik in Afrikaans kon sing en ons studies was hoofsaaklik uit Engelse handboeke

Die prentjie het sederdien drasties verander met Afrikaans wat nie meer die taal van die onderdrukker is nie en kommersieel 'n bloeitydperk beleef.

Ons kan deesdae trots wees om onsself uit te druk in Afrikaans en dit is soos terapie om hier, sommer net te skryf wat jy dink en ook in gedigte meer kreatief te werk te gaan met die taal soos ons hom praat.



Johannes de Swart se bydrae statistieke

Aantal mense wat die bydraer volg : 8

Geen nuwe bydraes deur Johannes de Swart

 

Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



Mentorskap program

Mentorskapprogram

Leer meer oor skryf en word deur 'n mentor op jou pad gehelp.

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar