Jeaninlee se profielblad

Jeaninlee

Inligting oor Jeaninlee

Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte

Lid vir 10 jaar 6 maande 2 dae 17 ure


Van melktand tyd was ek nog altyd 'n dromer. Vir ander dalk net miskien 'n alien... Op my eie reis deur die onsien- en onaantasbare... My vrugbare verbeelding het saam met my die pad deur my lewensweë gesweef, gedrentel en die meeste van die tyd verdwaal... Al wat my nog ooit regtig kon stimuleer, was woorde, woorde en nogmaals woorde, wanneer ek met my ink "kwas" my kop se vrugbare poespas op 'n bladsy tussen die lyne kon skilder en dan natuurlik my verfkwassies wanneer dit oor 'n skilderdoek kon wals en tango. So, welkom op planeet Jeanin-Lee... Populasie? Een!

Ek behou kopiereg op al my werke



VuurWerke

deur die Posman

n versameling liefdes gedigte wat die stormagtige verhouding tussen man en vrou uit beeld, en ander gedigte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar