JMAT se profielblad

JMAT

Inligting oor JMAT

Bydrae-kategorie: Artikels & Gedigte

Lid vir 10 jaar 3 maande 6 dae 4 ure


Goeie dag! My naam is Johan Matthysen. Ek is 'n man, en pa van 'n seun wat 14 Feb 1991 gebore is en 'n dogter wat 3 Feb 1994 gebore is. My ex vrou, Esbe is gebore 14 Jan 1968 en het my pas geskei,oor "groener weivelde". Ekself is gebore op 24 Desember 1960. Ek was 16 Junie 2004 in 'n ernstige motor ongeluk waarin ek amper my lewe verloor het, maar God het besluit ek het nog 'n taak op aarde.

Ek kan nie baie gee nie, maar probeer aan my, kinders, vriende, vriendinne, familie en medemens liefde gee. Dit gee my genot, en ek hoop ook vir hulle.

Ek luister na raad en glo in God.

My artikel, My Denke gee meer agtergrond.



JMAT se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 70
Totale kommentaar : 69
Aantal mense wat die bydraer volg : 6

Geen nuwe bydraes deur JMAT

     

    Sirkeldans

    deur Driekie Grobler

    Die foto van my boek wys nie op die advertensie wat julle geplaas het nie, kan julle dit asb vervang met hierdie foto. Baie dankie :)



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar