Ma-linguis se profielblad

Ma-linguis

Inligting oor Ma-linguis

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Gorrel

Lid vir 3 jaar 6 maande 2 weke 23 ure 35 minute



Ek hou van skryf,

heerlike woorde bedryf

gevestig in my talent

kry die rymery nie end

liefde maak my warm

loop daarmee ingearm

humoristiese draak steek

kilheid in die lug breek

blokraaisels my kos

hou breinselle los

familie  se inspirasie

leen toe aan innovasie

Skymaster en Gypsy

neem altyd notisie

Pandora, asook Dozer

geoefende woordbouers

vind ons aanklank hier

met Woeswoorde gier.


Vind my ook op Mabooki as Lady Jane.



DAG VAN DIE BLOEISEL

deur Johann P. Boshoff

"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar