Johan Botha se profielblad

Johan Botha

Inligting oor Johan Botha

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Gorrel

Lid vir 10 jaar 6 dae 8 ure


Ek het hierdie boek geskryf met 'n baie groot doel in my lewe. Om soveel as moontlik mense wat deur dieselfde goed gegaan het, te kan bereik en om hulle te probeer help om te kan vergewe en self-liefde toe te pas.
Sulke dinge veroorsaak dat jy skuldig voel oor wat met jou gebeur het in jou lewe en dan begin jy jouself te haat. Eers wanneer jy jouself kan vergewe en die wat dit aan jou gedoen het, dan begin jou gesondword proses. Jy leer jouself ken, liefkry en vertrou. Jy leer om te lewe en tree vir tree soos 'n klein baba weer te loop.
Dan besef jy dat daar nie net donker in die lewe is nie maar ook welkome lig. In die lig begin jy mens word en jy reik uit na ander om hulle te help.
As ek net een mans kan bereik wat sy lewe hierdeur verander dan was my jare lange leiding en selfverwyt die moeite werd!
Dankie
Johan
http://www.facebook.com/home.php#/group.php?gid=92840191192&ref=share
http://agtergeslotedeure.ning.com/
http://twitter.com/AgterGesloteDeu


Baie dankie aan almal wat bestel het!



Lelani

deur Rachelle du Bois

Lelani Botha bestuur die eksklusiewe boetiek op die dorp. Sy is beeldskoon, stylvol en kunstig. Maar sy dra swaar aan ‘n geheim waarvan niemand weet nie. Tot hul botanis buurman Leon Postma haar eendag betrap in ‘n situasie wat sy nie langer kan wegsteek nie. Hy weet nou baie meer as wat enige ander mens van haar weet en sy verkwalik hom daarvoor. Hy het geen reg om te weet nie. Sy is pragtig, vurig en wantrouig. En sy is in Leon Postma se lyf, in sy kop en sy bloed. Hy sal vir haar ʼn brug oor die water bou wat haar na hom toe sal bring. Of so hoop hy. Maar Lelani bied hewig weerstand teen haar groeiende aangetrokkenheid tot Leon. Sal sy toegee aan die man wat soos ʼn koors in haar binneste kom intrek het? Sal sy uiteindelik die brug na hom toe oorsteek?



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar