Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte
Lid vir 5 jaar 10 maande 1 week 3 dae 5 ure 1 minuut
Ek is terug in mooie Suid Afrika ,bevind myself op reis na nuwe plekke,waar ek opeindig weet ek nie ,hoe die dobbelstene ookal val.

johan ferreira se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 28
Totale kere gelees : 12,883
Totale kommentaar : 22
Aantal mense wat die bydraer volg : 3
Geen nuwe bydraes deur johan ferreira

Woes-Nuus
Gedigte

deur Elzabe Young Heyns
'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.