Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte
Lid vir 5 jaar 11 maande 2 weke 6 dae 12 ure
Johan-Martin 'Ruitensboer' Labuschagne is 'n vryskutskrywer met 'n regsagtergrond.
Johan-Martin Labuschagne se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 2
Totale kommentaar : 4
Geen nuwe bydraes deur Johan-Martin Labuschagne
Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.