Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte
Lid vir 5 maande 6 dae 23 ure 37 minute
my passie is om die bybel te ontleed.
ek hou van die plaas lewe, die see en mooi natuur.

johan777 se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 37
Totale kere gelees : 2,034
Totale kommentaar : 39
Geen nuwe bydraes deur johan777

Woes-Nuus
Gedigte

deur Elzabe Young Heyns
'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.