Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 14 jaar 1 maand 1 week 5 dae
Gegroet is die mense van Woes. Ek is hier om vir julle te se : -
Dat ek die Here dank vir my sluimerende talent wat HY binne my wakker gemaak het. Was nooit daarvan bewus maar noudat dit ontbloot is hoop ek dat elke versie, elke gedagte hier opgeteken tot eer en verheerliking van SY Naam kan dien – maar ook dat elkeen wat dit lees ’n woord van aanmoediging of troos of vriendskap hier kan put. Gebruik die woorde as instrument van die HEER deur my, vir jou. Ek bid dat SY lig helder deur my sal skyn en lig maak vir jou voet op jou lewens pad. Sonder onse Hemelse Vader is niemand tot iets goed instaat nie – maar dat ek tot enigiets instaats is omdat HY my die krag en kennis gee daartoe. Geseend is jy in SY Naam.
Skrywers groete
Johann
Johann Pretorius se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 6
Totale kommentaar : 10
Aantal mense wat die bydraer volg : 2
Geen nuwe bydraes deur Johann Pretorius
deur Vesting
Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561