Johann Palm Akker se profielblad

Johann Palm Akker

Inligting oor Johann Palm Akker

Bydrae-kategorie: Gedigte & Musiek en lirieke

Lid vir 12 jaar 1 week 3 dae 23 ure


Onse liewe Vader het baie talente aan my geleen, hierdie een van talle het ek nodig om my emosies te speen. Teen wil en dank stort ek soms 'n traan deur net te trag na die maan en openlik te wonder hoe lank ek nog kan voortbestaan.

My geboortesertifikaat vertel my ek is Johannes Marthinus, gebore in '57. Duur lesse geleer, baie geval en weer opgestaan wat my natuurlik vandag soos die rots van Gibraltar laat voel, min dinge in die lewe sal daardie rots laat verkrummel. Alles in die lewe bereik, behalwe dalk om nog daardie idilliese erotiese liefdesverhaal te skryf, natuurlik met die uwe in die hoofrol...............!



Johann Palm Akker se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 53
Totale kommentaar : 91
Aantal mense wat die bydraer volg : 3

Geen nuwe bydraes deur Johann Palm Akker

     

    Weerkaatsing van my hart

    deur Elzabe Young Heyns

    'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar