Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Gedigte, Resensies & Gorrel
Lid vir 2 jaar 5 maande 4 weke 8 ure 58 minute
Ek woon in Grootbrakrivier,afgetree en ongelooflik bly dat ek deel kon word van die Woes familie.
Ek geniet die opinies(selfs uiterstes soos Aardige Afrikaner tot die romantiese van Ma-Linguis) En nou nuutgevonde Hennie Prins en seksie Rexie Dis lekker !Wat 'n wonder wereld van idees om te deel en te geniet.Wens net die gier,of inspirasie,pak my meer gereeld,want anders as baie ander,funksioneer ek net op inspirasie.

johnie007 se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 230
Totale kere gelees : 23,362
Totale kommentaar : 277
Aantal mense wat die bydraer volg : 5
Nuuste bydraes deur johnie007 die afgelope 7 dae

deur Delene de Wet
My menswees: my blydskap, humor, nostalgie, ironie, walging en poppies uit pram gooi, en ja, natuurlik ook vuurwarm liefde in die vorm van kortverhale, gedigte, monoloƫ en briewe. Die boek is 'n gesprek met jou, die leser, want op die einde van die dag is ons eintlik almal besig met dieselfde avontuur in die soeke na oorlewing.