Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 7 jaar 2 maande 1 dag 4 ure
Ek is in my vroee vyftig en poog om my eie besigheid te begin. Ek skryf graag en wil my gedagtes deel. Ek is genooi om by Woes te woeker met dit wat God aan my gee. EK SKRYF GRAAG OOR DIE GEESTELIKE INSPIRASIES.
Hopelik sal dit iets vir iemand beteken. Ek vind die ander bydraes om Woes baie verrykend en soms lagwekkend.
Onlangs het my hand begin waag aan gediggies, nou kan ek nie meer wag, al is dit eenvoudig skryf ek selfs twee tot drie per dag
Jollie se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 58
Totale kommentaar : 403
Geen nuwe bydraes deur Jollie
deur Francis Gillieron
Geskiedenis van die Suid-Afrikanse Weermag vanaf 1912 tot sy ontbinding in 1994