Kaartlose Swerwer se profielblad

Kaartlose Swerwer

Inligting oor Kaartlose Swerwer

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 8 jaar 9 maande 6 dae 22 ure


Ek betree die Woes Werf met omsigtige versigtigheid. Bang om te veel bloot te lê. Om pen op papier te sit vat meer dink as net babbel en dan word dit moeilik om myself te belieg. Op die Woes pad kan ek moontlik die sleutels van sommige geheime verloor en so toegang gee tot my donker binnekamer, maar die oop deure so gelaat los dalk net n ontsnappingsgeleentheid na groter vryheid.



Kaartlose Swerwer se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 20
Totale kommentaar : 122
Aantal mense wat die bydraer volg : 5

Geen nuwe bydraes deur Kaartlose Swerwer

     

    Kodeks

    deur Nini Bennett

    Nadat nini Bennett bekroon is as kortverhaalskrywer (RAU-Mardene Marais Prys) en as jeugverhaalskrywer (The International Room to Read Children's Book Competition), debuteer sy met 'n digbundel, Kodeks. Sy was een van die vyf debutante wat genooi is om die Versindaba-fees te Stellenbosch (2011) by te woon. Veral die literator Charles Malan het die bundel hoog aangeskryf.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar