Just Liz se profielblad

Just Liz

Inligting oor Just Liz

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Gedigte, Musiek en lirieke & Gorrel

Lid vir 8 jaar 9 maande 2 weke 5 dae 1 uur


Hi daar :) My naam is Lisma, maar noem my net Liz, ek verkies dit so. Ek is 20 en op die oomblik deel van die PUK-bevolking, hopelik sal ek myself in die toekoms 'n bedryfsielkundige kan noem... Of dalk 'n onderwyser... Sal maar sien waar God my lei :D

Kuns, musiek en skryfstukke was maar nog altyd hoe ek my emosies verwerk het en sin gemaak het uit die lewe. Dit sal ook seker altyd wees.

Hier deel ek my lief en leed, my oomblikke van glorie en my kruis... En partykeer sommer net 'n oomblik van verspot wees of verveeld wees... Hier deel ek my menswees.

https://m.facebook.com/justlizLLL

Vrede*
L



Susanna Maria Magdalena

deur Lorelei

Die lewensverhaal van n jongvrou wat gedryf word deur Stemme in haarself. Haar soeke na haarself en God asook n stryd tussen Lig en Duisternis.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar