Justitia se profielblad

Justitia

Inligting oor Justitia

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke & Gedigte

Lid vir 5 jaar 11 maande 1 week 1 dag 5 ure 47 minute


Gister die gerwe van 'n Karoo-swerfkind en vandag snippers uit die annale van 'n regsprekende met 'n ongebluste passie vir die branders van ons twee oseane.

Die asem wat die stof van my pen afgeblaas het, kom van 'n besondere ster, een wat my nuntia geword het.



Arhoma Gedigte

deur Aná Niem

Ses verhalende gedigte voorgedra: Identiteit, Hierdie kind, Uiterste Wil, Alleen-vrou, Leer van sukses, Lobola. Hierdie CD is die ideale geskenk vir iemand met diepte.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar