JUSTJAMES se profielblad

JUSTJAMES

Inligting oor JUSTJAMES

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 8 jaar 10 maande 2 weke 4 dae 5 ure


Ek was nie sprokie boeke as kind gelees nie, maar gedigte van Jonker, Krog en Breytenbach. Die 'bubble' waarin meeste van hul veilig in leef en tog vir nou nog kan in funtioneer, het vir my van kind af al, gebars. Ek is sinies oor die wereld, jou presepsie en my eie slegte spelling.

Tot ons weer nog 'n toring in die wolke bou...

Ek is mal daaroor om my gedigte op te lees, so indien jy van 'n open-mic gedigte lesing weet laat weet my aseblief.

Ek sal graag eendag net leef on net woorde te skryf, indien jy van enige publiseerders weet wat geintriseerd wees om 'n digbundel te maak. Laat weet my aseblief ook daarvan.

Voel vry om my te laat weet wat jy dink, wees verseker dat ek my opinie ook sal lig.

Ek behou alle kopie reg op al my werke

Groete
James Edward Honiball

Vind my ook gerus by litnet hier:

http://blogs.litnet.co.za/jaho/



JUSTJAMES se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 79
Totale kommentaar : 115

Geen nuwe bydraes deur JUSTJAMES

 

picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar