Kaaiks se profielblad

Kaaiks

Inligting oor Kaaiks

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 13 jaar 2 maande 1 week 6 dae 1 uur


Ek's 'n homesick Afrikind wat die Engelse haat en my hart op 'n kiwi verloor het.
Woorde is my uitlaatklep, maar soms speel ek net lekker, so moenie my rympies altyd te ernstig opneem nie;)

O, ja. Ek vind die uitbuiting van ons kultuur en taal 'n strafbare oortreding... Pas op Patricia Lewis...

Alle skrywe is intellektuele eiendom van die skrywer, kopiereg word voorbehou.



Kaaiks se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 79
Totale kommentaar : 103
Aantal mense wat die bydraer volg : 7

Geen nuwe bydraes deur Kaaiks

 

HOOP

deur Ano

HOOP is 'n hulpmiddel vir persone wat sukkel om die dood van 'n geliefde te verwerk. Die hoofstukke is kort en aan die einde van elkeen is 'n paar vrae wat jy aan jouself kan stel. Vrae soos 'Van watter metodes maak jy gebruik om van jou rou af weg te vlug', of 'Hoe hanteer jy verjaarsdae en ander feestelike byeenkomste'? Hierdeur hoop ek die leser sal tyd in introspeksie deurbring en vir homself 'n paar antwoorde vind.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar