Kaalvoet Karookind se profielblad

Kaalvoet Karookind

Inligting oor Kaalvoet Karookind

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 10 jaar 2 maande 16 ure


Dag se almal.  Ek is maar net 'n doodgewone vrou, ma en ouma wat daarvan hou om my gedagtes neer te skryf.  Gebore in Suidwes, grootgeword in die Karoo en my grootmens lewe begin in Natal, daarna 'n rukkie in die Kaap, toe Vrystaat en nou is ek 'n Gautenger.

Net vir die wis en die onwis, ek behou die kopiereg op my werk. Dankie vir Woes en almal daarop.

Ek wil ook net byvoeg dat ek ook op Mabooki skryf onder Ayanda.

Van die fotos is eintlik sketse wat saam met van die gediggies gaan.



Kaalvoet Karookind se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 13
Totale kommentaar : 28
Aantal mense wat die bydraer volg : 4

Geen nuwe bydraes deur Kaalvoet Karookind

     

    Stromateia: 'n Lappieskombers van Gedigte

    deur Vesting

    Op aandrang is die gedigte van Vesting wat op Woes gepubliseer is, in boekvorm uitgegee (A5, slapband, 28 pp). Navrae: 072 4078561



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar