Kalaharikind se profielblad

Kalaharikind

Inligting oor Kalaharikind

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 9 jaar 2 maande 3 weke 4 dae 21 ure


‘n Suid-Wes-Kalahari-kind gebore en getoeë.  Deur die natuur word met my siel gekommunikeer en derhalwe is ek oor die algemeen nie baie geïnteresseerd in tierlantyntjies en aardse aanloklikhede nie.  Ja, al is ek ‘n vrou!
Met my lewensverhaal kan ek jul seker ure lang laat lag, huil, wonder, asem ophou, maar dis nie wat ek wil doen nie.  Ek wil probeer om Boodskappe hier te laat wat Ewigheidswaarde het.  Dalk is dit net een, dalk is dit meer – soos Gestuur, sal ek my klok hier kom lui!
 
NS   Jul is ‘n uitmuntende klomp kunstenaars hier bymekaar en my dag is onvoltooid as ek nie by jul kom inloer het nie!


16/03/12 – Nou, met sand, wind en reën uit my oë gevee, is ek terug by jul! Moet net nie dat my skynbare afwesigheid jul mislei nie…..ek was die heeltyd hier!

Ek sien ‘n BLINK toekoms vir almal hier! Soms is die reis meer bevredigend as die eindbestemming!



ROEPSTEM

deur Charmain*

Charmain Potgieter besit die vermoë om ʼn leser gevange te neem in haar beeldryke digkuns. Haar woorde vorm en vloei gemaklik in mens se gedagtes met ʼn belofte om te bly. By die lees van haar gedigte staan ek telkens opnuut verwonderd oor haar wonderlike gawe wat sy met soveel passie oordra. Haar werk is in diepte verrykend en laat altyd stof tot nadenke en iets kosbaar om te bêre in die hart. Ek kan haar bundel met die grootste vrymoedigheid voor elkeen met ʼn liefde en koestering vir digkuns kom neersit. Karen van der Merwe



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar