Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 4 jaar 1 maand 3 weke 10 ure 47 minute
30 jarige. Nee sorry 39 jarige vrou. Ma van 2. Vrou van niemand. Dogter. Suster. Vriendin. Hoopvolle amateur skrywer.
Dankie dat jy hier is. Dit is vir my 'n groot voorreg om my werke met jou te deel. Die spelling is nie altyd korrek nie maar alles hier kom uit die hart uit.
Ek skryf nie omdat ek dink ek kan nie. Ek skryf want mens kan nie altyd dinge reg praat nie. Woorde op papier is nagedink. Fyn nagedink. Woorde uit mens se mond is verlore. Weg. Nie beskikbaar vir korreksie nie.

Juenka se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 96
Totale kere gelees : 76,253
Totale kommentaar : 441
Aantal mense wat die bydraer volg : 23
Geen nuwe bydraes deur Juenka

Artikels
Gedigte
Algemeen
Resensies
Woes-Nuus

deur Gawelina
Massimo, die perdjie beleef groot avonture asook hartseer in sy grootwordproses.