Premium+ Lid
Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Gorrel
Lid vir 7 jaar 9 maande 4 weke 1 dag 15 ure
Talent is uitgedeel - nie in teelepels afgemeet nie, maar skopgrawe vol. Elkeen van ons koester iets kosbaar en uniek in ons diepste binneste. Soms is dit so diep weggebêre dat ons iemand anders nodig het om diep in te delf en dit help te voorskyn bring. Die twee wêrelde waarin ek my bevind balanseer ek tussen woorde en syfers. Dit is nie net 'n enorme uitdaging nie, maar ook 'n reuse voorreg.
Karin Muller se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 108
Totale kommentaar : 305
Aantal mense wat die bydraer volg : 2
Geen nuwe bydraes deur Karin Muller
deur neels claasen
die verhaal van n tienermeisie wat in dwelms se kloue beland het