Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 3 jaar 7 maande 3 weke 6 dae 1 uur 24 minute
Ek sukkel soms `n bietjie met menswees en skrywe is my reddingsboei. Ek sal weer later gesels, maar dis al waarvoor ek nou kans sien. Wil graag deel van julle groep wees.

Karlien van der Merwe se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 5
Totale kere gelees : 2,097
Totale kommentaar : 20
Aantal mense wat die bydraer volg : 5
Geen nuwe bydraes deur Karlien van der Merwe

Woes-Nuus
Gedigte

deur natasha dutton
"...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)