Premium+ Lid
Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 11 jaar 3 maande 1 dag 9 ure
Gebore en getoë op die Hoëveld. Gematrikuleer aan die Hoërskool Florida in 1970, voete gestamp in die Staatspresidentswag (1971) en daarna die wêreld vol gewerk. Ek bly tans in Namibië omdat dit vir my die plek is waar ek verder kan sien, mooier kan hoor en vryer kan asemhaal. Ek is op Woes omdat dit lekker is om Afrikaans te lees en te praat. Ek is hier omdat dit goed is om die uiteenlopende menings van mede- Afrikaners te sien en omdat dit mens iets gee om oor te dink (of te verwerp). Ek skryf graag, lees graag en luister graag. Ek skryf meeste uit dit wat ek in my omswerwinge beleef, gesien of gehoor het. Ek glo mos daar's 'n storie in elke mens en in elke plek. Al wat ek probeer doen is om daardie storie oor te vertel. Die glo of nie glo van die verhale nie is die leser se keuse.
Oom Kaspaas se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 93
Totale kommentaar : 216
Aantal mense wat die bydraer volg : 9
Geen nuwe bydraes deur Oom Kaspaas
deur Johann P. Boshoff
"Dag van die bloeisel het my gevange geneem vanaf die eerste bladsy. Skielik was ek terug in my tienerjare – bewus van die tere vitaliteit van jeugdigheid. Die karakters kry lewe in persone wat ek iewers geken het. En wat ek wéét vandag nog rondom en tussen ons is. Dit is die soort eerlike boek wat ek enige tyd in die hand van ‘n Christen-tiener sal plaas." -- Dr. Ralph Barnard, skrywer, predikant en teoloog