Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte
Lid vir 4 jaar 5 maande 3 weke 3 dae 4 ure 3 minute
Dankie aan almal wat my skryfwerk lees en dit geniet. Ek geniet die skrywery en kommentaar is altyd lekker.

KERA se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 44
Totale kere gelees : 31,780
Totale kommentaar : 55
Aantal mense wat die bydraer volg : 2
Geen nuwe bydraes deur KERA

Woes-Nuus
Gedigte

deur natasha dutton
"...my issues is maar soos joune, my vrese gegrond op ervarings, dinge waarvoor jy ook bang is. Die enigste verskil is, ek is 'n stort mens, geen badprop wat my geparfumeerde water in toom kan hou nie. Die lewe is nie 'n bad vol foam bath nie, nee jong, so maklik is dit nie. Die poepwalms laat jou verstik, nie eers te praat van die vloeistowwe nie! Maar dis die lewe." Wel, nou weet jy wat om van hierdie boek te verwag...