Kiekies se profielblad

Kiekies

Inligting oor Kiekies

Premium+ Lid Premium+ Lid

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Gedigte, Resensies, Jeugverhale & Gorrel

Lid vir 5 jaar 11 maande 3 weke 5 dae 18 ure


Ek het lankal 'n boek in my, wat wil uit. Dit borrel nou oor in die vorm van kort stories oor grepe uit my lewe. Dus kiekies van die lewe soos ek dit ervaar het.

Die eerste boek is nou uit en 'n tweede beur ook al. So lank ek lewe sal daar vars kiekies gebeur.
 
Ek behou kopiereg op alle gepubliseerde werk. 



Sielswoorde

deur Driekie Grobler

Voedsel vir siel - 20 Christelik-geinspireerde gedigte voorgedra deur Jana Swart.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar