Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke & Gedigte
Lid vir 5 jaar 5 maande 2 weke 4 ure 10 minute
My vrou hou my intoom en verder leef ek in 'n droom.Dit wat ek gorrel voel half of iemand dit aan my voorsê dan moet ek skryf.Baie min wat ek skryf het met my eie omstandighede te doen ,as ek daaroor moet skryf moet ek dink. Soveel makliker om na my skrywers maatjie, as hy aan my kop se deur kom klop te luister. As ek die deur vir hom oopmaak praat hy soms so vinnig dat dit bars gaan om by te hou.Ek is seker hy geniet al die komentaar,net soos ek.

Kikkin se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 165
Totale kere gelees : 127,423
Totale kommentaar : 525
Aantal mense wat die bydraer volg : 23
Geen nuwe bydraes deur Kikkin

Resensies
Gedigte
Rubrieke
