KIMS se profielblad

KIMS

Inligting oor KIMS

Bydrae-kategorie: Kortverhale, Gedigte & Gorrel

Lid vir 8 jaar 2 maande 12 ure


Skryf is my passie! Met skryf kan ek hoog vlieg ... met skryf kan ek laag daal ... met skryf ontvlug ek, maar met skryf kom ek ook nader aan mense!

En natuurlik, eindig ek soos almal. Ek behou kopiereg op al my werke en sal julle respek daarvoor waardeer :)

Onthou, niks keer jou om jou hand op die papier te sit en te skryf nie!



Katarsis

deur http://www.woes.co.za/

Katarsis, ’n versameling gedigte deur 3 skrywers, tribalmoon, Berg en Chenél Pieterse-Boyle in Afrikaans, bevat ’n uiteenlopende versameling gedigte wat ’n ryk diversiteit van temas en denke byeenbring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar