Klitsiekind se profielblad

Klitsiekind

Inligting oor Klitsiekind

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 8 jaar 6 maande 1 week 1 dag 18 ure


Ek is 'n dromer, een van daai mense vir wie jy nie moet vra wat is fout wanneer hulle in die niet staar nie. Dis juis dan wanneer ek in my ideale wereld is, daar waar ek gelukkig is, daar waar my stories ontstaan. Skryf is my passie, my droom en ek hoop binnekort my lewe. Ek het groot drome en glo dat ek dit eendag my ideale sal bereik. Laastens hoop ek vele word ook geinspireer deur een van my gunsteling 'quotes': "If you're dreams don't scare you, they aren't big enough!"



Klitsiekind se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 6
Totale kommentaar : 5

Geen nuwe bydraes deur Klitsiekind

     

    Weerkaatsing van my hart

    deur Elzabe Young Heyns

    'n Mens se hart gaan deur seisoene, net soos 'n mens dit elke dag buite ervaar. Een dag is dit somer, die volgende dalk winter. 'n Storm en miskien dan weer 'n sonskyndag. Almal het van tyd tot tyd nodig om jou hart oop te breek, die gevoelns en emosies vry te laat en te ontleed; en dan ... gevul te word met die bevryding en aanvaarding van omstandighede en situasies in jou lewe.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar