Kobus Smith se profielblad

Kobus Smith

Inligting oor Kobus Smith

Bydrae-kategorie: Gedigte & Gorrel

Lid vir 11 jaar 5 maande 1 week 4 dae 22 ure


My naam is Kobus Smith. Ek het in Grahamstad groot geword, was by Graeme College op skool, baie jare gelede.

Alhoewel ek al meer as 4 jaar lid is van Woes het ek nog net twee gedigte geplaas. En dit was na swoeg en sweet.Was maar baie onseker daaroor. Ek wil baie graag dig maar sal nog baie moet leer by ander Woesters. Dit kom nie so maklik nie.

Ek boer met skaap naby Hopetown in die Noord Kaap.Ek lees alle gedigte wat ek te lees kry.



Kobus Smith se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 8
Totale kommentaar : 24
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Kobus Smith

     

    Die Ander Vrou

    deur http://www.woes.co.za/

    Die boek belig 'n wereld oue situasie uit die perspektief van die "ander vrou"- soos deur die vroue self vertel Die boek sluit ook perspektiewe deur 'n maatskaplike werker en 'n predikant in.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar