Kobus de Klerk se profielblad

Kobus de Klerk

Inligting oor Kobus de Klerk

Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte

Lid vir 14 jaar 8 maande 3 weke 2 dae 5 ure


Hi daar

Deur die jare het ek geleer dat deur gedigte 'n ander mens in my uitkom. Op skool het ek nie veel belangstelling in letterkunde gehad nie, maar nou, Nege jaar later het ek tot die besef gekom dat dit wat deur gedigte na vore kom, die ware mens binne my 'n kans gun om te lewe.

Voel vry om kommentaar te lewer oor my werk. Dit sal opreg waardeer word as jou kommentaar eerlik en opreg is.

Dankie

Kobus




Kobus de Klerk se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 13
Totale kommentaar : 23
Aantal mense wat die bydraer volg : 3

Geen nuwe bydraes deur Kobus de Klerk

     

    DIGSELS: 'N LEWE IN VERSVORM

    deur Johann P. Boshoff

    Hierdie bundeling van die digter se "oorgeblewe" Afrikaanse nie-opdragwerke sedert die 1970's is bedoel om biografies gelees te word. Wat 'n reis!



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar