Koekoe se profielblad

Koekoe

Inligting oor Koekoe

Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte

Lid vir 10 jaar 9 maande 5 dae 19 ure


Ek het so pas om met klippe te bou gelees en toe dink ek daaraan of
mense besef wat hulle vir Yahweh sê as hulle sê:"vorm my en maak my, net soos U wil"

Is ons bereid om sê nou maar in 'n ongeluk te wees en die gevolge daarvan te dra  as deel van Yahweh se vorming?  Miskien moet party van ons eers so tot stilstand geruk word om gevorm te word na Sy wil.  Miskien laat ons Hemelse Vader sulke dinge toe om ons te vorm en buitendien het ons mos gevra om gevorm te word, maar as iets nou met ons gebeur dink ons nie aan wat ons gebid of gevra het nie.  Ons vorm my en maak my is dalk nie dieselfde as ons Vader se vorm my en maak my nie. 

Ek mag dalk verkeerd wees met my denke betreffende bogenoemde, maar een ding kan ek julle belowe ek dink twee keer voordat ek bid: Vorm my en maak my, net soos U wil:



Hartsnare

deur Driekie Grobler

100 Inspirerende gedigte en hartsgedagtes oor menswees en die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar