Premium+ Lid
Bydrae-kategorie: Gorrel
Lid vir 14 jaar 10 maande 1 week 14 ure
Ons woon nou baie ver van ons taal en hartland af, maar hiérdie naelstring kan nie geknip word nie. Afrika het my lewe vet gevoer met stories. Nou kan die voeding voortgaan hier op die nuwe kontinent terwyl 'n groot deel van my hart daar aan die Suidpunt van Afrika agtergebly het.
Ek was een van die Top Tien finaliste vir kortverhale met die 2012 Woes skrywerskompetisie. In 2015 kry ek 'n ATKV Pluimpie toekenning vir my bundel "Die Kanniedood sal altyd bloei" in Namibië. Al die skryfsels in dié bundel was/is al op Woes geplaas.
*O-ja, en natuurlik geld my ©kopiereg op alles wat ek skryf en plaas. Geen werk van my mag op facebook, twitter of enige ander sosiale internet-werf of media verskyn sonder my skriftelike toestemming nie. Baie dankie.
Corina Becker se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 1
Totale kommentaar : 12
Aantal mense wat die bydraer volg : 8
Geen nuwe bydraes deur Corina Becker
deur Kiekies
'n Potpourri van aardse en menslike insidente, wat wissel van skreeusnaakse humor tot hartroerende tragedie.