Kopskoot se profielblad

Kopskoot

Inligting oor Kopskoot

Bydrae-kategorie: Kortverhale

Lid vir 13 jaar 11 maande 3 weke 6 dae 12 ure


My naam is Willem, ek woon in Pretoria al my hele lewe lank.
Ek kan egter nie self aanspraak maak op die kortverhale wat ek instuur nie, ek doen dit namens my pa Chris Juyn wat al die wonderlike werk self geskryf het.

Hy is ongelukkig in Maart 2010 oorlede, en ek hoop sy werk sal nog lank gelees word en geniet word.

W



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar