Kritzglas se profielblad

Kritzglas

Inligting oor Kritzglas

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Kortverhale, Gedigte & Musiek en lirieke

Lid vir 8 jaar 6 maande 1 week 3 dae 17 ure


Terwyl dit woorde reën
dans ek kaalvoet daarin
Terwyl dit sous
skep ek die geure oor my reis

Kritzglas is my alter-ego wat maar kan se wat hy wil. Bietjie deurmekaar op tye. Soms dof. Maar tog deurskynend. Dalk sit ek vas as jy verbyloop, dalk nie. Vanaf Julie 2011 beleef ek 'n amper-maniese stortvloed van gedigte en woordsketse - droom nou so bietjie oor my eie bundel. Om my emosies neer te pen is vir my terapie wat my nader aan menswees bring. God, natuur, liefde en seks en wat dit in my loswoel. Soms is dit selfs singbaar op my kitaar.

www.konfessies.weebly.com



Wanneer die vyeboombot

deur adnama

Gedigte uit die hart. Soms vir daardie blou dae en soms om mens net weer te laat dink oor die doel van die lewe.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar