Bydrae-kategorie: Gedigte
Lid vir 9 jaar 9 maande 1 week 4 dae 15 ure
Die bydraer het nog nie sy profielblad opgestel nie. Kom kyk gerus weer later.
l-Morgan Cooper se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 12
Totale kommentaar : 3
Geen nuwe bydraes deur l-Morgan Cooper
deur Johan Botha
Hoe sê ‘n vyfjarige kind vir iemand groter as hy om hom nie te verkrag nie? Hoe reageer hy as hy sien hoe sy ma mishandel word deur ‘n dominerende vark van ‘n pa wat op drugs is? Wat gebeur met hom wanneer hy ouer word en probeer om by die samelewing in te pas, ‘n samelewing waar hy sukkel om met ouer mans te kommunikeer? Hoe probeer hy om sy eie identiteit te skep en ‘n beter mens van homself te maak? Dan word hy aangesê om sy pa te vergewe? Hoe? Waar sal alles eindig? Hierdie is sy lewensverklaring.