Lana se profielblad

Lana

Inligting oor Lana

Bydrae-kategorie: Kortverhale & Gedigte

Lid vir 9 jaar 7 maande 1 week 2 dae 15 ure


Hi, ek is Lana. Ek is nie hier vir terapie nie. Ek is hier want ek hou net daarvan om te skryf. En dit doen ek net as ek hartseer of kwaad is. Maar net skryf, nie tik nie. Ek hou van teken. Ek hou van verf. Ek hou van musiek, maar ek kan nie 'n instrument  speel nie. Ek het "issues", maar dit is myne. Ek bedoel nie om dit iemand anders s'n te maak as ek 'n gedig daaroor skryf nie, dit is maar net hoe ek van al my goeters en dinge ontslae raak. En dit is al.



Lana se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 6
Totale kommentaar : 8
Aantal mense wat die bydraer volg : 1

Geen nuwe bydraes deur Lana

     

    Die Lady en die Leeu

    deur Rachelle du Bois

    Sy is een keer gevang, maar nou is sý die jagter met die prooi in háár visier



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar