LANDI1979 se profielblad

LANDI1979

Inligting oor LANDI1979

Bydrae-kategorie: Rubrieke, Gedigte & Musiek en lirieke

Lid vir 2 jaar 4 maande 2 weke 5 dae 23 ure 23 minute


My lewe, 'n reis van vele seisoene...

Neem van my gedigte en hou dit diep binne vas soos vlinder se silwer kleuf. versigtig soos deursigtige lint deur tyd.

Oor my....

Winter - My kinderlewe, tog vol liefde
Lente - Naskoolse opleiding in Paarl, vol mooi herhinderinge. Besig met nagraadse kursus by die Universiteit van Pretoria.

Somer - My werkslewe, het baie passie in my werk, baie druk, maar
is die moeite werd...

Herfs - My nuwe wêreld om gedigte te skrywe, elke dag 'n nuwe
ervaring...

Lief vir my geliefde familie, spesiale vriende, vriende & vriendinne, diere, lagoon in Langebaan en die rustigheid van Churchaven (in die weskus, want dit is tussen die rustige stille lagoon en aan die ander kand die wilde woeste see.

Tans woonagtig in Roodepoort, spesialiseer in die finansiele sektor. Skrywer oor naweke en net wanneer ek 'n kansie kan inwin, want dit is my passie.

Luister ek graag na ander, verleen dit my baie inspirasie... Omgee vir mense is my passie. Om daar te kan wees, is vir my belangrik. Baie lief vir kinders en ek hoop om eendag die voorreg te kan hê.

Lees asseblief my gedigte herhaaldelik om die impak daarvan te verstaan. Maak oop jul kraan en ervaar die inhoud spontaan...

Kopiereg is voorbehou op al my gedige en baie dankie vir die lees...



Vader, vergeef

deur L.T.

'n Geestelike digbundel met 46 Gedigte wat begin by sosiale kommentaar oor die euwels in ons samelewing en dan oorgaan na storiegedigte gebaseer op ware verhale van gebedsverhoring.



picture

Kompetisies

Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

picture

Nuusbriewe

Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

picture

Winkel

Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar