Bydrae-kategorie: Artikels, Rubrieke, Kortverhale & Gedigte
Lid vir 5 jaar 6 maande 5 dae 13 ure 14 minute
My skrywersnaam is Lappies.
Ek het so paar jare gelede spontaan begin skryf - seker om my seer te probeer verwoord - en kon van toe af nie ophou nie. Ek het 'n boek geskryf oor my lewensverhaal en sal dit seker een-of-ander tyd publiseer. Hoofstukke van my boek sal onder kortverhale verskyn. Die gedigte het eers 'n jaar terug begin en ek werk nog daaraan om dit meer leesvriendelik te maak?
Ek werk elke dag met mense en geniet dit, maar dis hulle seer wat my motiveer om te skryf. Ek hoop my werk kan vir iemand iets beteken, want dan is al my skryf die moeite werd!

Lappies se bydrae statistieke
Totale werk gepubliseer : 80
Totale kere gelees : 80,718
Totale kommentaar : 87
Aantal mense wat die bydraer volg : 11
Geen nuwe bydraes deur Lappies

Woes-Nuus
Gedigte

Lucas word op ouderdom ses na Heidelberg toe gestuur om sy oupa te gaan help. Sy kinderliefde Greet is dood en Essie word die liefde van sy jongmanstyd. Terwyl hy op kommando is, word Essie ’n slagoffer van die Britse konsentrasiekampe. Hy word gevange geneem en Indië toe gestuur om tot die einde van die oorlog in die kamp te sit. Eers daarna en tussen die gebrokenheid deur leer ken hy die meisie Albertha en beleef hy die Vrystaatse skoonheid.