Laurette Nel se profielblad

Laurette Nel

Inligting oor Laurette Nel

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Gedigte

Lid vir 6 jaar 3 maande 1 week 2 dae 8 ure 19 minute


Ons weet ons lewe wanneer ons hart aan die brand kan raak en dit mettertyd geblus kan word. En daar sal altyd iemand wees wat weer deurdring en die seer uit alles haal. Hy maak dit weer die moeite werd om in die oggend op te staan, lief te hê en waaghalsig die volgende dag te beplan.

Ek glo aan die liefde, gelukkig wees en drome deel. En daarom weet ek God kyk na my en maak alles weer mooi.

Vriende is 'n gawe vanaf God en as jy jou drome vir God gee met geloof, sal hulle bewaarheid word.



Laurette Nel se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 61
Totale kere gelees : 71,503
Totale kommentaar : 174
Aantal mense wat die bydraer volg : 14

Geen nuwe bydraes deur Laurette Nel

     

    BLIKeMMER

    deur natasha dutton

    "...BLIKeMMER is 'n keur van die beste gedigte van dertien opwindende digters wat skryf oor alledaagse dinge: drome en sprokies, verspeelde tyd en vrese, liefde en diepgewortelde smart, donkerdae en kindergeloof, gebede en godloosheid, omgeeflenters en somergeniet, introspeksie en nostalgie, migraine en stilte, genade en worsteling, selfs Lifebuoy en 'n huis in Vergeetstraat. 'n Bundel wat geniet en waardeer sal word deur die letterkundige, die filosoof asook die doodgewone mens op straat. Geniet dit!" (Lynette Beer: Inspirasie Spreker)



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar