leigh carlson se profielblad

leigh carlson

Inligting oor leigh carlson

Bydrae-kategorie: Gedigte

Lid vir 4 jaar 13 minute


My skrywersnaam is Leigh Carlson, maar ek is gebore as Ilse Richards op 23 Julie 1973 en getroud met 'n Engelsman met die van Jones. 'Leigh Carlson' is 'n kombinasie van my twee kinders se name en ek het dit juis so gedoen, want nes skryf 'n gawe van God is, so is my kinders ook en my grootste accomplishment. Ek skryf nie baie nie (dis nou gedigte), want ek is eintlik 'n musikant wat my tyd belê in liedjies skryf, maar ek geniet dit ewe veel as die gier my pak. Geniet wat julle lees en dankie dat ek dit met julle kan deel.

As musikant gee ek hier die besonderhede waar julle wat belangstel kan gaan kyk wat ek doen.

www.bgstudios.co.za

Facebook: BGStudios



leigh carlson se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 30
Totale kere gelees : 10,814
Totale kommentaar : 44
Aantal mense wat die bydraer volg : 5

Geen nuwe bydraes deur leigh carlson

     

    beloftes

    deur daniel v kaylan

    'n Briewe roman oor die verlore, verbode liefde van 'n jong meisie...



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar