Noenoes se profielblad

Noenoes

Inligting oor Noenoes

Bydrae-kategorie: Rubrieke & Kortverhale

Lid vir 8 jaar 4 weke 18 ure


Ek is getroud met drie kinders waarvan twee al getroud is en twee in die buiteland bly. Ek verstout my om te dink dat ek die Vader se witbroodjie is maar ek weet ons elkeen is Sy oogappel.

Ek is n onderwyseres en hou van lees, skilder, kuier, skeppings met blomme en hou baie van onthaal en mense. Ek is lief om situasies wat ek beleef neer te skryf. Wil graag ook eendag ‘n boek skryf, miskien eerder kortverhale. Die eendag moet binne die volgende vyf jaar wees of vroeër.
Ek was ook in 2012 'n finalis van Lapa se kortverhale. 'n Groot onverwagse eer!

Lees asseblief en lewer kommentaar, positief of negatief. Dis hoe groei plaasvind. Ek skryf meestal snags as almal slaap. Let wel, daar is kopiereg op al my werk (mens weet nooit watse gelukkie mens dalk kan tref nie....)



Noenoes se bydrae statistieke

Totale werk gepubliseer : 11
Totale kommentaar : 63
Aantal mense wat die bydraer volg : 2

Geen nuwe bydraes deur Noenoes

     

    Skakerings van Grys

    deur Swartberg

    n Bundel van 54 gedigte oor n hele aantal jare geskryf. Beskikbaar in elektroniese formaat.



    picture

    Kompetisies

    Kyk watse opwindende kompetisies tans beskikbaar is

    picture

    Nuusbriewe

    Registreer nou om nuusbriewe van Woes te ontvang

    picture

    Winkel

    Woes skrywers wat self publiseer se boeke is in die winkel beskikbaar